Tag Archive for Selfsorg Akkommodasie

6 Slaaper Vakansiehuis te Huur in Fraaiuitsig Klein Brakrivier

6 Slaaper Vakansiehuis te Huur in Fraaiuitsig6 Slaaper Vakansiehuis te Huur in Fraaiuitsig, Klein Brakrivier Fraaiuitsig Vakansiehuis te Huur Hierdie netjiese vakansiehuis in Fraaiuitsig, Klein Brakrivier bied akkommodasie aan 'n maksimum van 6 persone. Die naaste swemstrand is by Klein Brakriviermond sowat 5 km van die huis af. Hartenbos en Mosselbaai is omtrent 10 tot 15 minute se ry van Fraaiuitsig… read more

6 Slaaper Woonhuis in Fraaiuitsig

6 Slaper huis in Fraaiuitsig6 Slaaper Woonhuis in Fraaiuitsig Vakansieakkommodasie vir 6 persone in Klein-Brakrivier te huur Selfsorg vakansieakkommodasie word aangebied by hierdie 3 slaapkamer woonhuis in Fraaiuitsig, Klein-Brakrivier. 'n Maksimum van 6 persone kan gehuisves word. Die naaste swemstrand is by Klein-Brakriviermond sowat 3 minute se ry hiervandaan. Die plaaslike inkopiesentrum met Spar, Apteek, Vulstasie, ens. is ook… read more

Pine Creek Privaat Vakansie-oord

Pine Creek Vakansieoord Groot BrakrivierPine Creek Privaat Vakansie-oord Vakansie-oord by Groot-Brakrivier Pine Creek Vakansie-oord is slegs 2km vanaf die strand by Suiderkruis en Die Eiland. Die oord is geleë op die Groot-Brakrivieroewer - tussen Mosselbaai en George. Ons bied 120 staanplekke vir woonwaens en tente. Elke staanplek het 'n waterkraan en kragpunt (20amp). Ons ablusieblokke is skoon en netjies… read more

Southern Comfort Western Horse Ranch

Knysna BackpackersSouthern Comfort Western Horse Ranch Knysna Backpackers Southern Comfort Horse Ranch is geleë tussen Plettenbergbaai en Knysna net af van die N2 op die Fisantehoekpad. Dis halfpad tussen Plettenbergbaai en Knysna langs die tuin van Eden. 'n Moet vir elke natuurliefhebber! Backpacker Akkommodasie in Knysna Southern Comfort Horse Ranch bied bekostigbare verblyf in slaapsale, dubbel… read more

Dwarswegstrandoord – Vakansieoord – Chalets

Tuinroete VakansieoordDwarswegstrandoord - Vakansieoord -Chalets Vakansieoord tussen George en Mosselbaai aan die Tuinroete Dwarswegstrandoord is 'n vakansieoord naby Groot Brakrivier en is gelee tussen George en Mosselbaai aan die Tuinroete. Hier kan jy kan ontspan in die rustige atmosfeer en jy het direkte toegang tot die strand met sy lang sandstrand. Toegang tot die Oord word… read more
Translate »