Mosselbaai Selfsorg AkkommodasieGreenhouse-effect Mosselbaai Selfsorg Akkommodasie Die Greenhouse-effect is ‘n luukse selfsorg eenheid wat sentraal geleë is by Santos en De Bakke in Mosselbaai. Die eenheid is ideaal vir vakansiegangers, toeriste en korporatiewe verteenwoordigers wat opsoek is na ontspanne en gerieflike verblyf in hierdie skilderagtige dorp. Die eenheid bied akkommodasie vir 4 persone. Daar is vol DSTv,… read more