Plettenberg Bay Gerieflike en Bekostigbare AkkommodasiePlett Forest Cabins Plettenberg Bay Gerieflike en Bekostigbare Akkommodasie Die Plett Forest Cabins is geleë in die Harkerville Woud tussen Plettenbergbaai en Knysna. Hier sal jy gerieflike en bekostigbare akkommodasie vind in die rustige atmosfeer van die woud waar vier mak takbokkebokke hul habitat gevind het. Dit is die ideale plek vir ‘n romanties wegbreek… read more