Vakansieakkommodasie in OuteniquastrandWoonstel in Outeniquastrand vir 5 Persone Vakansiewoonstel vir 5 Persone te huur by Outeniquastrand in die Tuinroete Hierdie netjiese en ruim woonstel in Outeniquastrand op die boonste vlak van die woonhuis bied akkommodasie vir 5 persone. Die see is ongeveer 1km van hier af en van die balkon af het die huurders gedeeltelike seeuitsig. Outeniquastrand… read more