Tag Archive for Oudtshoorn Selfsorg Akkommodasie

Ingrotto

Waboomskraal Ingrotto AkkommodasieIngrotto Waboomskraal Ingrotto Akkommodasie By Ingrotto in Waboomskraal kan jy die luukshede van die 21ste eeu gekombineer met ‘n tikkie geskiedenis, nostalgie en hope natuurskoon geniet. Die pragtige Waboomskraal-vallei is sowat 25km buite George oppad Oudtshoorn toe geleë. Ingrotto bied selfsorg akkommodasie in 'n pragtige ou gerestaureerde klipgebou wat in die 18de eeu as 'n… read more

Kleinplaas Vakansieoord

Oudtshoorn AkkommodasieKleinplaas Vakansieoord Oudtshoorn Akkommodasie Kleinplaas Vakansieoord is in Oudtshoorn in die Klein Karoo van Suid Afrika. Die oord bied bekostigbare verblyf vir van individuele persone tot families en groepe. Akkommodasie wissel van 3 ster selfsorg akkommodasie, Bed en Ontbyt tot 4 ster karavaanstaanplekke. Kleinplaas bied ook 'n silwerskoon swembad en speelterrein en konferensiegeriewe met restaurant. Selfsorg… read more
Translate »