Oudtshoorn KampeerplekkeKango Bergoord Kango Bergoord 'n Lieflike Wegbreekbestemming Die Kango Bergoord is 'n lieflike wegbreekbestemming. Die oord is gerieflik geleë slegs 24km van Oudtshoorn en slegs 10km van die bekende Kango Grotte. Kango Bergoord bied u 'n pragtige oord met 'n rustige en gemaklike atmosfeer. Oudtshoorn Kampeerplekke Die karavaan- en tent staanplekke by die Kango Bergoord… read more