6 Slaper huis in Fraaiuitsig6 Slaaper Woonhuis in Fraaiuitsig Vakansieakkommodasie vir 6 persone in Klein-Brakrivier te huur Selfsorg vakansieakkommodasie word aangebied by hierdie 3 slaapkamer woonhuis in Fraaiuitsig, Klein-Brakrivier. 'n Maksimum van 6 persone kan gehuisves word. Die naaste swemstrand is by Klein-Brakriviermond sowat 3 minute se ry hiervandaan. Die plaaslike inkopiesentrum met Spar, Apteek, Vulstasie, ens. is ook… read more