Mosselbaai Selfsorg AkkommodasieDream Makings Mosselbaai Selfsorg Akkommodasie Dream Makings is ‘n moderne selfsorg vakansie bestemming in Mosselbaai en bied ‘n asemrowende seeuitsig oor Santos, De Bakke en Mosselbaai. Geniet pragtige tonele van sonsopkoms en sonsondergang vanaf die patio. Dream Makings bied 4 nuut oorgedoende eenhede wat almal goed toegerus is vir ‘n gerieflike verblyf in Mosselbaai. Vakansie… read more