Tag Archive for mosselbaai akkommodasie

Seefront Kothuis

Danabaai Selfsorg Akkommodasie MosselbaaiSeefront Kothuis Danabaai Selfsorg Akkommodasie Mosselbaai Seefront Kothuis is ‘n pragtige familie strandhuis wat spog met ongelooflike seeuitsig met skoon strande en in die walvis-seisoen speel walvisse en dolfyne in die branders langs die kus. Hierdie strandhuis is ideal vir ‘n wegbreek familie-naweek in die rustigheid van Danabaai wat maar net ‘n paar minute se… read more

4 Slaapkamer vakansie-meenthuis in St Blaize Kompleks Mosselbaai

Vakansieakkommodasie in Mosselbaai4 Slaapkamer vakansie-meenthuis in St Blaize Kompleks Mosselbaai Vakansieakkommodasie in Mosselbaai Hierdie gerieflike 4 slaapkamer meenthuis is geleë in St Blaize Kompleks en het 'n pragtige see-uitsig vanaf die hoof slaapkamer en leefarea. Geleë langs die die St Blaize wandelroete en is 10 minute se stap van die getypoele van die Poort by die Punt.… read more

Klein-Brakrivier Hotel Akkommodasie

Klein-Brakrivier Hotel AkkommodasieKlein-Brakrivier Hotel Akkommodasie Klein-Brakrivier Akkommodasie Eden Country Inn is geleë net buite die kusdorpie Klein-Brakrivier aan die Noordekant van die N2 snelweg tussen Mosselbaai en George. Eden Country Inn bied bekostigbare hotel akkommodasie in 'n ontspanne landelike atmosfeer. Hotel en Selfsorg Akkommodasie in Klein-Brakrivier Eden Country Inn bied hotel, sowel as selfsorgakkommodasie in 20 en-suite… read more

Vakansiewoonstel te huur in Fraaiuitsig

2 Slaapkamer Woonstel te Huur in ReebokVakansiewoonstel te huur in Fraaiuitsig, Klein-Brakrivier 2 Slaapkamer Woonstel te Huur in Fraaiuitsig Vakansie akkommodasie word aangebied by hierdie grondvloer woonstel in Reebok, Klein Brak Rivier. Dis omtrent 2.4 km van die swemstrand af by Klein Brak Riviermond. Die plaaslike inkopiesentrum van Fraaiuitsig is naby. Daar is 'n Vulstasie, Spar, DVD Winkel, Apteek, Wassery ens.… read more

Punt Hotel

Mosselbaai Hotel AkkommodasiePunt Hotel en Spa in Mosselbaai Die Punt Hotel en Spa is halfpad tussen Kaapstad en Port Elizabeth in Mosselbaai in die hartjie van die Tuinroete geleë. Die hotel is gebou op die rotse bokant Afrika se grootste natuurlike getypoel en kyk uit oor die Indiese Oseaan. Geleë aan die rand van die vasteland bied… read more

Vakansieverblyf beskikbaar op Mosselbaai Golflandgoed

Vakansieverblyf beskikbaar op Mosselbaai GolflandgoedVakansieverblyf beskikbaar op Mosselbaai Golflandgoed Akkommodasie op Mosselbaai Golflandgoed Vakansieakkommodasie met gemeenskaplike swembad beskikbaar op die Mosselbaai Golflandgoed gedurende die jaar asook vir Desember vakansies. Die woonstel bied akkommodasie vir 4 persone, in 2 slaapkamers. Elke kamer het sy eie badkamer. Die Mosselbaai Golflandgoed is 'n bekende vakansie bestemming in die Tuinroete en is sentraal… read more

Mosselbaai Akkommodasie

mosselbaaihawe in die tuinroeteMosselbaai Akkommodasie Verskeidenheid Vakansie Akkommodasie opsies in Mosselbaai Beskikbaar Mosselbaai is een van die gewildste vakansiebestemmings in Suid Afrika en mense stroom  hierheen vir hul jaarliks vakansies regdeur die jaar, maar veral gedurende Desember. Hier is ‘n reuse verskeidenheid vakansieakkommodasie beskikbaar wat aan elkeen se behoeftes behoort te voldoen, mits besprekings natuurlik vroegtydig gedoen word.… read more
Translate »