Akkommodasie by die Far Hills Country Hotel in GeorgeFar Hills Country Hotel Akkommodasie by die Far Hills Country Hotel in George Die Far Hills Country Hotel bied bed en ontbyt akkommodasie net buite George in die Tuinroete. Slaapkamers met koning-, dubbel- en enkelbeddens sowel as familiekamers is beskikbaar. Alle kamers bied ‘n en-suite badkamer(bad en stort) en het 'n privaat balkon met uitsig… read more