Waboomskraal Ingrotto AkkommodasieIngrotto Waboomskraal Ingrotto Akkommodasie By Ingrotto in Waboomskraal kan jy die luukshede van die 21ste eeu gekombineer met ‘n tikkie geskiedenis, nostalgie en hope natuurskoon geniet. Die pragtige Waboomskraal-vallei is sowat 25km buite George oppad Oudtshoorn toe geleë. Ingrotto bied selfsorg akkommodasie in 'n pragtige ou gerestaureerde klipgebou wat in die 18de eeu as 'n… read more