Hartenbos Selfsorg AkkommodasieKasteel aan Zee Hartenbos Selfsorg Akkommodasie Kasteel aan Zee bied vyf selfsorg eenhede wat ongeveer 1.3km vanaf die hoof swemstrand in Hartenbos geleë is. Die akkommodasie is ideal vir ‘n wegbreek naweek of vir langer vakansies by die see. Ons bied eg Suid Afrikaanse gasvryheid, gerieflike kamers en bekostigbare tariewe wat maak dat ons akkommodasie… read more