Tag Archive for Hartenbos Selfsorg Akkommodasie

Hartenbos op die Strand

Hartenbos op die Strand Hartenbos Selfsorg Akkommodasie Hartenbos op die Strand bied twee gerieflike selfsorg eenhede voor op die strand in Bayview Hartenbos. Die huis bied ‘n grondvloer eenheid, asook ‘n eenheid op die eerstevloer. Beide eenhede het ongelooflike see uitsig en kyk uit oor die strand, Robeiland en Mosselbaai. Hartenbos op die Strand is… read more

Kasteel aan Zee

Hartenbos Selfsorg AkkommodasieKasteel aan Zee Hartenbos Selfsorg Akkommodasie Kasteel aan Zee bied vyf selfsorg eenhede wat ongeveer 1.3km vanaf die hoof swemstrand in Hartenbos geleë is. Die akkommodasie is ideal vir ‘n wegbreek naweek of vir langer vakansies by die see. Ons bied eg Suid Afrikaanse gasvryheid, gerieflike kamers en bekostigbare tariewe wat maak dat ons akkommodasie… read more

Vakansie Verblyf vir 4 persone in Hartenbos

Vakansie Verblyf vir 4 persone in HartenbosVakansie Verblyf vir 4 persone in Hartenbos Meenthuis te Huur in Deovillepark in Hartenbos Pragtige meenthuis in Deovillepark Hartenbos bied vakansieakkommodasie vir 6 persone sowat 2km van die see. Hierdie selfsorg akkommodasie is beskikbaar reg deur die jaar vir 'n minimum van 5 dae. Die huis bied 'n oop plan sitkamer/eetkamer, kombuis, 2 slaapkamers, 2… read more
Translate »