Familie Vriendelike Oord naby George LughaweItula Guest Ranch George Familievriendelike oord naby George Lughawe Itula Gasteplaas is ‘n familievriendelike oord geleë naby die George Lughawe. Hierdie 30 hektaar grootte eiendom bied groot oop spasies met pragtige uitsig oor die landskap, dam en Outeniquaberge in die agtergrond. Hier kan jy ontspan in die rustige omgewing en die vars plaas lug inasem… read more