Tag Archive for George akkommodasie

Bamboo Selfsorg Akkommodasie

Bamboo Selfsorg Akkommodasie Oornag en Vakansie Akkommodasie in George Bamboo Selfsorg Akkommodasie bied oornag en vakansie verblyf in George. Die akkommodasie is sentraal geleë en is ideal vir beide sakemanne en vakansiegangers. Daar is 4 verskillende eenhede beskikbaar wat stylvolle en gerieflike tog bekostigbare akkommodasie beid. Selfsorg Verblyf in George Vier aparte selfsorgeenhede bied akkommodasie… read more

George Akkommodasie

Gastehuis in GeorgeGeorge Akkommodasie George Gastehuis By George Lodge International gaan gerief en gasvryheid hand aan hand. Die stylvolle gastehuis is perfek vir beide vakansie en besigheid. Die gastehuis is naby aan die George Lughawe, die sakegebied asook die historiese landmerke en ander aktiwiteite van die Tuinroete. Akkommodasie in George George Lodge International bied 22 kamers wat… read more

George Bed en Ontbyt Akkommodasie

George Bed en Ontbyt Akkommodasie George Akkommodasie Farm House Lodge is 'n ou Historiese plaashuis in George en die huis is pragtig gerestoureer om die ou werêldse sjarme te behou. Dis geleë aan die voet van die Outeniquaberge en is ideaal geleë oorkant Fancourt Hotel en Gholfbane. Dis ook naby die strande en aktiwiteite van… read more

Bed en Ontbyt Akkommodasie in George

Bed en Ontbyt Akkommodasie in GeorgeBed en Ontbyt Akkommodasie in George George Akkommodasie Bethel bied kwaliteit B&B en selfsorg akkommodasie in George in die Tuinroete van Suid Afrika. Geleë sowat 10 km van beide die Lughawe en Victoriabaai. Oornag of Vakansieakkommodasie in George Bethel bied oornag of vakansieakkommodasie in 4 eenhede elke met privaat ingange. Van enkel persone tot groepe van… read more

Vakansieakkommodasie vir 11 Persone in George

Vakansieakkommodasie vir 11 Persone in George 6 Slaapkamer Huis in George Vakansieakkommodasie word aangebied vir 'n maksimum van 11 persone by hierdie familiehuis in Denverpark, George. Die eiendom is naby die voet van die berg en plantasie en verleen 'n rustige atmosfeer. Die naaste see is by Victoriabaai sowat 10 kilometer van hier af. Die… read more

4 Slaapkamer Huis in George te Huur vir Vakansies

Vakansieakkommodasie in George4 Slaapkamer Huis in George te Huur vir Vakansies Vakansiehuis te huur in George 4 Slaapkamer Huis in George is te huur as vakansie akkkommodasie in die Tuinroete. Hierdie netjiese ruim woonhuis met 'n swembad bied akkommodasie vir 6 persone. Die naaste strand is by Victoriabaai sowat 7km van hier af en dis aan die… read more

2 Slaapkamer Meenthuis in George te Huur vir Vakansie

Vakansieakkommodasie in George2 Slaapkamer Meenthuis in George te Huur vir Vakansie Meenthuis te huur as Vakansieakkommodasie in George Netjiese 2 slaapkamer meenthuis vir 4 persone te huur as vakansieakkommodasie in George-Oos. Naby winkels en 8km van Victoriabaai af. Hierdie netjiese 2 slaapkamer meenthuis in George is te huur as vakansieakkommodasie vir 4 persone. Slegs kinders ouer as… read more

4 Slaapkamer Vakansiehuis in George met Swembad

4 Slaapkamer Vakansiehuis in George met Swembad4 Slaapkamer Vakansiehuis in George met Swembad Vakansieakkommodasie te huur in George Hierdie 4 Slaapkamer vakansiehuis met swembad in George huisves 'n totaal van 8 persone. Die woning is beskikbaar as vakansie akkommodasie reg deur die jaar. Die huis bied vakansiegangers aan die Tuinroete 4 slaapkamers, 2 vol badkamers, klein sitkamertjie, oopplan sitkamer/eetkamer/kombuis,waskamer, dubbel motorhuis… read more
Translate »