6 Slaaper Vakansiehuis te Huur in Fraaiuitsig, Klein Brakrivier Fraaiuitsig Vakansiehuis te Huur Hierdie netjiese vakansiehuis in Fraaiuitsig, Klein Brakrivier bied akkommodasie aan 'n maksimum van 6 persone. Die naaste swemstrand is by Klein Brakriviermond sowat 5 km van die huis af. Hartenbos en Mosselbaai is omtrent 10 tot 15 minute se ry van Fraaiuitsig… read more