Tuinroete VakansieoordVakansieoord tussen George en Mosselbaai aan die Tuinroete Dwarswegstrandoord is 'n vakansieoord naby Groot Brakrivier en is gelee tussen George en Mosselbaai aan die Tuinroete. Hier kan jy kan ontspan in die rustige atmosfeer en jy het direkte toegang tot die straand met sy lang sandstrand. Toegang tot die Oord word gekontroleer om jou veiligheid… read more