Privaat Selfsorg Akkommodasie op Gasteplaas naby HartenbosBergsig Gasteplaas Gasteplaas naby Hartenbos Bergsig Gasteplaas is slegs 7 kilometer vanaf Hartenbos oppad na Oudtshoorn geleë. Wild besigtigingsritte word op hierdie gewilde gasteplaas aangebied asook jag-ekspedisies, en “quad bike” ritte op die meer as 5 000 hektaar plaas. Bergsig Gasteplaas bied ongelooflike natuurskoon wat wissel van grasvlaktes na berge, valleie, savanna en bosveldlandskappe. Privaat… read more