Hartenbos Selfsorg AkkommodasieAlbatros @ Hartenbos Hartenbos Selfsorg Akkommodasie Albatros @ Hartenbos is ‘n netjiese selfsorg akkommodasie-eenheid geleë in Tuscan Village sekuriteits kompleks te Seemeeupark Hartenbos. Hierdie grondvloer-eenheid kan tot 5 persone akkommodeer en is toegerus om ‘n rustige en gerieflike verblyf te verseker. Geniet ‘n drankie of ontspan met ‘n boek op die patio voor die eenheid… read more