Selfsorg Akkommodasie by De Bakke MosselbaaiDolfyntjie Akkommodasie Selfsorg Akkommodasie by De Bakke Mosselbaai Dolfyntjie Akkommodasie in Mosselbaai is ‘n dubbelverdieping selfsorg huis met ongelooflike uitsig oor die baai. Die eerste vloer eenheid en ‘n aparte woonstel is beskikbaar as selfsorg akkommodasie. Die huis is geleë by De Bakke, slegs ‘n paar kilometer na Mosselbaai se sakekern en hoof swemstrand by… read more