6 Slaaper Vakansiehuis te Huur in Fraaiuitsig6 Slaaper Vakansiehuis te Huur in Fraaiuitsig, Klein Brakrivier Fraaiuitsig Vakansiehuis te Huur Hierdie netjiese vakansiehuis in Fraaiuitsig, Klein Brakrivier bied akkommodasie aan 'n maksimum van 6 persone. Die naaste swemstrand is by Klein Brakriviermond sowat 5 km van die huis af. Hartenbos en Mosselbaai is omtrent 10 tot 15 minute se ry van Fraaiuitsig… read more