Southern Comfort Western Horse Ranch

Knysna Backpackers

Southern Comfort Horse Ranch is geleë tussen Plettenbergbaai en Knysna net af van die N2 op die Fisantehoekpad. Dis halfpad tussen Plettenbergbaai en Knysna langs die tuin van Eden. ‘n Moet vir elke natuurliefhebber!

Backpacker Akkommodasie in Knysna

Southern Comfort Horse Ranch bied bekostigbare verblyf in slaapsale, dubbel en enkelkamers met en-suite badkamers, familiekamers, selfsorg huisies en ‘n kampeerterrein vir karavane en tente.

 

Verwysingsnommer: 0994

Naam: Southern Comfort Horse Ranch

Dorp: Knysna

Tipe Akkommodasie: Back Packer

Uitsig: Woud en Berg

Slaap: 80

Tariewe: Doen asseblief navraag

Afstand see toe: 17km

Kontak by:

Tel No: +27 (0) 44 532 7885

Sel No: +27 (0) 076 459 8662

Doen navraag per epos
  • Gaste is welkom om te ontspan in die sitkamer of ontspanningskamer langs die swembad en kan ook deelneem aan die aktiwiteite van die plaas.
  • Ideaal vir studente,skoolgroepe,kantoorpersoneel en vriende vir spanbou en naweekuitstappies.

  • Vir die kinders kan ons ‘n verjaardagpartytijie aanbied met ‘n verskil.

  • Southern Comfort Western Horse Ranch is ook geskik vir ‘n huweliksonthaal met ‘n regte plaasatmosfeer.

Akkommodasie toegerus met beddegoed, maar bring ekstra komberse in die winter.

Akkommodasie opsies:

  • 2 Slaper Slaapsaal
  • 4 Slaper Slaapsaal
  • 8 Sleeper Slaapsaal met mini kombuisie, badkamer met stort
  • Dubbel en-suite kamers
  • 4 Slaper Familiekamers
  • 6 Slaper Selfsorghuisies
  • Kampeerstaanplekke vir tente en karavane

Ons is slegs ‘n e-pos ver! Gebruik asseblief die naavraagvorm op die bladsy of kontak ons by die volgende nommers en gebruik “Lalakoi Webblad” as u verwysing.