Ruim 3 Slaapkamer Vakansiewoonstel in Hersham

Vakansiewoonstel in te huur in Hersham, Groot Brak Rivier

Vakansieakkommodasie in Hersham beskikbaar in ‘n Ruim 3 Slaapkamer vakansiewoonstel.

Die woonstel is bied vakansieverblyf vir ‘n maksimum van 6 persone in Hersham, Groot Brak Rivier.

Gaste kan rustig op die sondek met ‘n draagbare gasbraai  ontspan.

Die woonstel is beskikbaar reg deur die jaar sowel as Desember vakansies.

Ruim 3 Slaapkamer Vakansiewoonstel in Hersham

Besoek gerus ons webblad as u vakansie akkommodasie in die Tuinroete benodig.

Hersham Selfsorg Akkommodasie