Riviera Hotel Hartenbos

Die Riviera Hotel is geleë in Hartenbos, een van die mees gewildste kusdorpe in Suid Afrika. Geleë aan die oewer van die Hartenbosrivier en spog met ‘n asemrowende uitsig oor Hartenbos se strand.

Rivera hotel in Hartenbos met sy pragtige geboue, tuine en uitsig is ook uiters geskik vir Huweliksonthale en ander funksies en konferensies.

Hotel Akkommodasie in Hartenbos

Gaste aan die Riviera Hotel in Hartenbos kan hul ontbyt geniet terwyl hul uitkyk oor die Hartenbosrivier of ‘n skemerkelkie geniet in die hotel se Dameskroeg.
Die kroegtoonbank is gebou uit ‘n ou boot en dra by tot die unieke see-tema van die Dameskroeg.

Tariewe

  • Vanaf R415.00 tot R605.00 per persoon wat deel per nag afhangende van seisoen Sien ook die tariefuiteensetting onder aan bladsy.

 

Kontakbesonderhede

  • Tel. No. 044 695 1503
  • Faks.No. 044 695 1024
  • Sel. No. 076 876 7183
  • Adres: Port Natallaan 1, Hartenbos
Doen navraag per epos

Die Hotel is toegerus met die volgende

  1. Restaurant op die perseel, Driftwood Restaurant
  2. Dameskroeg
  3. Swembad
  4. Konferensiefasiliteite
  5. Onthaallokaal

AaantalSlaapkamers

11 Hotelkamers, 3 Wittebroodkamers

Al die hotelkamers by die Riviera Hotel Hartenbos is toegerus met gewilde DSTV kanale asook Koffie en Tee maak geriewe.

Tariewe

Buite Seisoen

  • R415 per persoon wat deel per nag – uitsluitende ontbyt
  • R545 per persoon wat deel per nag – ontbyt ingesluit

Hoë Seisoen

  • R475 per persoon wat deel per nag – uitsluitende ontbyt
  • R605 per persoon wat deel per nag – ontbyt ingesluit