Punt Hotel en Spa in Mosselbaai

Die Punt Hotel en Spa is halfpad tussen Kaapstad en Port Elizabeth in Mosselbaai in die hartjie van die Tuinroete geleë. Die hotel is gebou op die rotse bokant Afrika se grootste natuurlike getypoel en kyk uit oor die Indiese Oseaan. Geleë aan die rand van die vasteland bied die hotel majestueuse uitsig oor die see. Gaste kan dolfyne en walvisse van die gerief van die kamers te sien.

Akkommodasie by die Punt Hotel en Spa in Mosselbaai

Die Punt Hotel en Spa in Mosselbaai is ‘n unieke landmerk in Suid-Afrika. Hierdie luukse hotel met volledige dienste bied akkommodasie in 49 kamers.

  • Standaard Kamer – Twee enkelbeddens of dubbelbed met en-suite badkamer
  • Deluxe Kamer – Twee enkelbeddes of dubbelbed met en-suite badkamer
  • Suite Kamer – Twee enkelbeddens of dubbelbed met en-suite badkamer
  • Familiekamer – Verbinde familie eenheid met twee ruim slaapkamers, en-suite-badkamer en privaat patio met uitsig oor diesee. Dubbel bed plus twee enkel beddens

Alle kamers bied: TV met Netflix en geselekteerde kanale, Bad / stort, Wifi, Privaat balkon, Kamer telefoon, Toeganklikheid, Skootrekenaar kluis, Internasionale kragpunte, Dual Air Conditioning, Ontbyt ingesluit

Spa Behandelings by die Punt Hotel in Mosselbaai

Die Nirvana Spa by die Punt Hotel in Mosselbaai bied ‘n verskeidenheid behandelings van masserings tot naels. ‘n Verhitte Jacuzzi asook Stoomkamer is beskikbaar. Die spa het 4 behandelings kamers wat verskillende behandelings en terapie bied.

Restaurant by die Punt in Mosselbaai

Die Punt Hotel het sy eie restaurant. Die Below The Lighthouse Restaurant bedien ‘n heerlike buffet ontbyt, middagete, aand-etes asook ligte maaltye deur die dag. Slegs die varste moontlike bestandele word gebuik vir die A La Carte-spyskaart. Die restaurant is daagliks oop van 07:00 tot 22:00 en kamerdiens is beskikbaar.

Verwysingsnommer: 0155

Naam: Punt Hotel

Dorp: Mosselbaai

Tipe Akkommodasie: Hotel

Uitsig: See

Afstand see toe: 20 meter

Kontak by:

Tel No: + 27 (0) 44 691 3512

Doen navraag per epos