Oudtshoorn Oord Akkommodasie

Kango Bergoord Oudtshoorn

Die Kango Bergoord met sy rustige atmosfeer is ‘n ideale wegbreekplek en is 24km vanaf Oudtshoorn en 10km van die Kango Grotte. Kango Bergoord bied grasstaanplekke vir karavane en tente, selfsorg chalets asook ‘n jeugsentrum met slaapsale, ideaal vir skoolgroepe of ander groepe wat Oudtshoorn wil besoek.

Die oord is geleë in ‘n pragtige vallei by die Swartberge en bring jou in kontak met die natuur. Die oord bied putt-putt, 3 verskillende swembaddens, staproetes, visvang en vele meer.

Oudtshoorn Oord Akkommodasie

Besoek gerus ons webblad as u vakansie akkommodasie in die Tuinroete benodig.

Oudtshoorn Oord Akkommodasie