Kasteel aan Zee

Hartenbos Selfsorg Akkommodasie

Kasteel aan Zee bied vyf selfsorg eenhede wat ongeveer 1.3km vanaf die hoof swemstrand in Hartenbos geleë is. Die akkommodasie is ideal vir ‘n wegbreek naweek of vir langer vakansies by die see. Ons bied eg Suid Afrikaanse gasvryheid, gerieflike kamers en bekostigbare tariewe wat maak dat ons akkommodasie baie gewild is.

Selfsorg Eenhede in Hartenbos

Kasteel aan Zee is geleë in Hartenbos, loopafstand van die Spar Inkopiesentrum. Bring jul eie fietse saam en verken die omgewing. Ons eenhede is gerieflike en waarborg ‘n aangename verblyf. Geniet die uitsig vanaf die balkon terwyl julle kuier met familie of vriende rondom die braaivleisvuur.

Bekostigbare Vakansie Akkommodasie in Hartenbos

Kasteel aan Zee in Hartenbos bied met trots aan gerieflike akkommodasie teen bekostigbare tariewe.

Dorp: Hartenbos

Tipe Akkommodasie: Selfsorg

Uitsig: Rivier

Slaap: 25

Tarief: Per Dag vir Woonstel

Lae Seisoen: R 500.00

Mid Seisoen: R 500.00

Hoe Seisoen: R 1300.00

Afstand see toe : 1.3 Kilometer

Kontak Larika by:

Tel No: +27(0) 82 554 5320

Adres: Onzerustlaan 2, Hartenbos of

Doen navraag per epos

Kasteel aan Zee, Hartenbos is toegerus met die volgende:

Elke woonstel is toe gerus met ‘n yskas/vrieskas, mikrogolfoond, snappy chef, elektriese braaipan, ketel en ‘n opwasbak. Die televisie het net sekere kanale wat insluit flieks en kinderkanale. Bring jou eie dekodeerder vir vol DSTV. (Explora PVR sal ongelukkig nie werk nie) Daar is voldoende breekware en eetgerei. Linne word voorsien. Gaste moet net asseblief hul eie bad en strand handdoeke saambring. Elke eenheid het ‘n eie ingeboude braai. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Parkering is op die perseël. Gratis Wi-Fi.

Slaapkameruitleg:

  • Baron, slaap 4 (Grondvloer Batchelor eenheid)
    1 x Dubbel Bed & ‘n stapelbed
    Badkamer met stort
  • Toren, slaap 4 (Eerste vloer eenheid) Seeuitsig vanaf balkon
    Slaapkamer: 1 x Dubbel Bed
    Stapelbed in oop plan leefarea
    Badkamer met stort en bad
  • Prinses, slaap 4 (grondvloer)
    1 x Dubbel Bed in oop plan leefarea
    Slaapbank in leefarea. Stapelbed in aparte kamer.
    Badkamer met bad
  • Prins, slaap 4 tot 6 (eerste vloer eenheid) Pragtige uitsig oor die river en riviermond
    Oopplan met dubbelbed en stapelbed in leefarea
    Badkamer met stort
  • Lady, slaap 2 (grond vloer)

Tariewe van Kasteel aan Zee:

  • Baron
    Des 2019 (min 7 nagte)
    0 – 4 slaap R 1100.00 per eenheid per nag
    5 + slaap   R 100.00 p.p ekstra
    Buite Seisoen
    0 – 4 slaap   R 600.00 per eenheid per nag
    5 + slaap     R    50.00 p.p ekstra
  • Prins
    Des 2019 (min 7 nagte)
    0 – 4 slaap  R 1250.00 per eenheid per nag
    5 + slaap    R 100.00 p.p ekstra
    Buite Seisoen
    0 – 4 slaap   R 600.00 per eenheid per nag
    5 + slaap     R    50.00 p.p ekstra
  • Prinses
    Des 2019 (min 7 nagte)
    0 – 4 slaap  R 1300.00 per eenheid per nag
    5 + sleeps    R 100.00 p.p extra
    Buite Seisoen
    0 – 4 slaap   R 650.00 per eenheid per nag
    5 + slaap      R   50.00 p.p ekstra
  • Toren
    Des 2019 (min 7 nagte)
    0 – 4 slaap  R 1300.00 per eenheid per nag
    5 + slaap    R 100.00 p.p ekstra
    Buite Seisoen
    0 – 4 slaap   R  650.00 per eenheid per nag
    5 + slaap     R    50.00 p.p ekstra
  • Lady
    Des 2019 (min 7 nagte)
    0 – 2 slaap  R 850.00 per eenheid per nag
    Buite Seisoen
    0 – 2 slaap  R 500.00 per eenheid per nag