Lalakoi Accommodation and Tours is gestig op 2 Mei 2000 om vakansieakkommodasie te verhuur namens huis eienaars wat op ons stelsel geregistreer is.

Na jare se ondervinding in die verhuringsberyf kan ons met geruste hart se dat ons ons stelsel verfyn het om tot voordeel van die huurde sowel as die verhuurder te wees.

Besigheidsinligting

  • Lalakoi Accommodation and Tours
  • Geregistreer as Eiendoms Agentskap by The Estate Agents Affairs Board
  • Prinsepaal: J.F. Coetzee (CEA) 0369493
  • Agent: Jenny Coetzee (CEA) 0374185
  • Telefoon No. 044 695 1559
  • 13 Kompanjelaan
  • Hartenbos,
  • 6520

Indien u Meer wil weet oor Lalakoi kontak ons gerus