George Lodge

Gastehuis Akkommodasie in George

Die George Lodge bied besoekers meer as net akkommodasie in George, gerief en gasvryheid is hoog op die lys! Hierdie stylvolle gastehuis in George is ideaal vir gesinsvakansies en korporatiewe besigheidsreise. Die lodge bied waarde vir geld akkommodasie!

Verblyf by die George Lodge

Die George Lodge bied 22 en-suite kamers wat bestaan uit standaard-, familie- en selfsorgkamers. Die kamers kan herrangskik word om aan jou groep se unieke behoeftes te voldoen. Die waarde vir geld ondervinding by die George Lodge sluit in ‘n swembad en braai area, heerlike ontbyt, pakkette vir toergroepe en gratis WiFi-aansluiting. Die gratis ontbyt bestaan uit ‘n lekker kontinentale buffet, gevolg deur ‘n gekookte ontbyt opsie.

Verwysingsnommer: 0041

Naam: George Lodge International

Dorp: George

Buurt: George Sentraal

Tipe Akkommodasie: B+B en Gastehuis

Uitsig: Berg en Tuin

Tariewe: Vra asseblief ‘n kwotasie aan

Afstand see toe: 10km

Kontak by:

Tel No: +27 (0) 44 874 6549

Faks No: +27 (0) 44 874 6549 of

Doen navraag per epos

Standaard Kamer Twin beddens

  • Twee enkelbeddens met en-suite badkamer (stort of bad) Bo en onder beskikbaar.

Standaard Kamer met Dubbel Bed

  • Dubbelbed met en-suite badkamer stort.

Standaard Plus Kamer

  • Twee enkelbeddens met en-suite badkamer (stort of bad)

Familiekamer – Dubbelbed

  • Dubbelbed met en-suite badkamer, stort en bad. Wiitebroodkamer op die 2de vloer.

Familiekamer – Dubbelbed en Enkelbed

  • Dubbelbed en enkelbed met en-suite badkamer (bad of stort) Boon en onder beskikbaar.

Familiekamer met drie enkelbeddens

  • Drie enkelbeddens met en-suite badkamer. Bad met stort oor bad.

Familiekamer – Dubbelbed en stapelbed

  • Dubbelbed plus stapelbed. Ensuite badkamer.

Familiekamer – Twee enkelbeddens en dubbel stapelbeddens

  • Twee enkelbeddens en dubbel stapelbeddens met en-suite stort of bad. Sommige met balkonne, bo en onder

Selfsorg Kamer – Dubbelbed

  • Dubbelbed, en-suite badkamer (stort in bad) plus klein kombuis.

Selfsorg kamer met dubbelbed en twee enkelbeddens

  • Selfsorg kamer met dubbelbed en twee enkelbeddens, en-suite badkamer met bad plus klein kombuis. Tweede verdieping kamer.

Selfsorg – DubbelBed en Stapelbed

  • DubbelBed, stapelbed en enkelbed. En-suite badkamer met stort.

Ons is slegs ‘n e-pos ver! Gebruik asseblief die navraagvorm op die bladsy of kontak ons by die volgende nommers en gebruik “Lalakoi Webblad” as u verwysing.