George Country Resort

Akkommodasie by in George

Die George Country Resort is gelee in die hart van die Tuinroete tussen Kaapstad en Port Elizabeth. Die oord is slegs 3.7km van die Victoriabaai strand, 2km van die Garden Route Mall en 7km van die George sakekern. Die oord bied verskeie akkommodasie opsies asook kinder speelgrond, swembad en trampliens.

Selfsorg Verblyf in George

Verskeie nuut geboude eenhede bied selfsorg verblyf by die George Country Resort. Een vertrek asook twee slaapkamer eenhede is beskikbaar. Die eenhede bied ‘n oopplan kimbuis en leefarea wat toegerus is met yskas/vrieskas, mikrogolf, 2plaatstoof, broodrooster, kettle, potte, panne, breekware en eetgerei. Elke eenheid het ook DSTV (fiek en sport kanale) en braai geriewe. Linne en handdoeke word voorsien.

Karavaan Park in George

Die karavaan park by die George Country Resort bied 94 skadu kampeer plekke, almal op gras en met water en krag punte. Gemeenskaplike badkamers en wasgoed geriewe is beskikbaar. Daar is ook 16 privaat bloke wat elk sy eie badkamer, klein kombuis, krag, gras en sement area asook wasgoedlyn het. Munt self help wasgoedgeriewe is op die gronde beskikbaar. Die privaar blokke het DSTV konneksies, bring net jou eie dekodeerder. Tente, karavane en motorhuise is welkom.

Backpackers Akkommodasie in George

Bekostigbare Backpackers akkommodasie is ook beskikbaar by die George Country Resort. Daar is 4 eenhede met 8 beddens elk. Gaste het toegang tot ‘n privaat kombuis wat toegerus is met yskas, stoof, kettle, mikrogolf, breekware en eetgerei. Gemeenskaplike badkamers en wasgoed geriewe is beskikbaar.

Verwysingsnommer: 0414

Naam: George Country Retreat

Dorp: George

Tipe Akkommodasie: Kampering

Uitsig: Berg

Tarief: Sien onderaan die bladsy

Afstand see toe: 3km

Kontak by:

Tel.No: +27 (0) 44 889 0034

Sel.No: +27 (0) 71 193 2802

Doen navraag per epos

Selfsorg Akkommodasie Tariewe

Hoog Seisoen (15 Des -6 Jan) Min 7 nagte

  • R1400 p/nag 1-3 Persone
  • R1500 p/nag 1-4 Persone
  • (Plus R190 pp 15 Des-6 Jan tot maks 6)

Buite Seisoen

  • 1 Persoon: R500
  • 2 Persone: R750
  • 3 Persone: R990
  • 4 Persone: R1150
  • (Plus R150 pp buite seisone tot maks 6)

Maandeliks (Sluit weeklikse skoonmaak in)

  • 1 Persoon: R6600
  • 2 Persone: R9600
  • 3 Persone: R12600
  • 4 Persone: R15600

Kampering Tariewe

Hoog Seisoen (15 Des – 6 Jan) Min 14 nagte 1 tot 4 persone

  • Privaat Blokke: R800
  • Kampeerplekke: R670
  • 2 Pensioenarisse: R670

Buite Seisoen

  • Privaat Blokke: R380
  • Kampeerplekke: R380
  • 2 Pensioenarisse: R250
  • (R110 per ekstra persoon, maks 6 persone per staanplek)

Maandelikse Tariewe vir 1 tot 2 persone (uitgesluit gas en elektrisiteit)

  • 30 Nagte: R3000
  • 2 tot 5 Maande: R3000 per maand maar R5000 vir Desember
  • 6 maande of meer: R3000 per maand (ingesluit Desember)

Backpackers TarieweBackpackers

  • Hoog Seisoen:
    R250 per persoon per nag (Linne ingesluit)
  • Buite Seisoen:
    R200 per persoon per nag (Linne ingesluit)
  • 15 Dae @ R120 per persoon per nag
  • 30 Dae @ R90 per persoon per nag

Tariewe vir Dag Besoekers

  • R40 per persoon- alle dagbesoekers moet die oord voor 22:00 verlaat.
  • Maks van 4 dagbesoekers

Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.