George Akkommodasie

George Gastehuis

By George Lodge International gaan gerief en gasvryheid hand aan hand. Die stylvolle gastehuis is perfek vir beide vakansie en besigheid. Die gastehuis is naby aan die George Lughawe, die sakegebied asook die historiese landmerke en ander aktiwiteite van die Tuinroete.

Akkommodasie in George

George Lodge International bied 22 kamers wat wissel van standaardkamers, familiekamers tot selfsorgkamers. Daar is baie veilige parkering op die perseël en die perseel het CCTV vir jou veiligheid.

Gastehuis in George

Besoek gerus ons webblad as u vakansie akkommodasie in die Tuinroete benodig.

George Gastehuis Akkommodasie