Eco Marine Lodge en Venue

Eco Marine Lodge in Gouritsmond

Ervaar vrede en rustigheid by die Eco Marine Lodge geleë by Gouritsmond in die Tuinroete van Suid-Afrika. Die lodge is geleë op seshonderd ha privaat kusgrond, geleë in die Gouriqua Conservancy met ‘n 3 km seerfront. Hier kan jy ‘n totale eko-vriendelike lewe ervaar sonder om gerief op te offer.

Gouritsmond Selfsorg Akkommodasie

Die lodge bied ‘n wonderlike wegbreek uit die alledaagse lewe. Hengelaars en natuur liefhebbers kan hul drome by Gouritsmond vervul. Akkommodasie is beskikbaar in een, twee, drie en vyf slaapkamer eenhede. Elk van die selfsorg eenhede het ‘n privaat sitkamer, kombuis en binne kaggel. Ontbyt en ander etes kan teen addisionele koste gereël word.

Lokaal vir Troues en Funksies by Gouritsmond

Die pragtige see-uitsig by Eco Marine Lodge in Gouritsmond is ideaal vir troues, konferensies en ander funksies. Die lokaal kan grieflik tot 100 + akkommodeer. Daar is ‘n kroeg area met ‘n platskerm-TV vir sportliefhebbers. Die kombuis is toeferus en kan vir alle funksies voorsien.

Eco Marine Lodge Verblyf by Gouritsmond

Die verblyf by Eco Marine Lodge is beskikbaar in 7 selfsorg eenhede.

Dorp: Gouritsmond

Tipe Akkommodasie: Selfsorg

Uitsig: See

Tarief: Sien uiteensetting onder

 

Kontak by:

Tel No 1: +27 (0) 72 661 3860
Tel No 2: +27 (0) 82 448 7991
Adres: Eco Marine Lodge and Venue, Kusweg, Gouritsmond

of

Doen navraag per epos

Eenheid 2 (Slaap 10 +2)

  • 1 x En-suite slaapkamer
  • 2 x Slaapkamers deel 2 afsonderlike badkamers
  • 2 x Enkelbeddens (opsioneel teen R150 pp)
  • Tariewe:
  • 1 Des tot 8 Jan @ R3500 per nag
  • Langnaweke en vakansies: R2500 per nag
  • Naweke @ R2000 per nag
  • Mid – week @ R1500 per nag

Eenheid 3 (slaap 4 + 3)

  • 2 x En-suite slaapkamers
  • 1 x Aparte badkamer
  • 2 x Enkelbeddens in leefarea + 1 x enkelbed in hoofslaapkamer
  • Tariewe:
  • 1 Des tot 8 Jan: R2100 per nag
  • Langnaweke en vakansies: R1500 per nag
  • Naweke @ R1200 per nag
  • Mid – week @ R900 per nag

Eenheid 4 (slaap 2 + 2)

  • 1 x En-suite slaapkamer
  • 1 x Aparte badkamer
  • 2 x Enkelbeddens in leefarea
  • Tariewe:
  • 1 Des tot 8 Jan: R1400 per nag
  • Langnaweke en vakansies: R1000 per nag
  • Naweke @ R800 per nag
  • Mid – week @  R600 per nag

Eenheid 5 (slaap 2 + 2)

  • 1 x En-suite slaapkamer
  • 1 x Aparte badkamer
  • 2 x Enkelbeddens in leefarea
  • Tariewe:
  • 1 Des tot 8 Jan: R1400 per nag
  • Langnaweke en vakansies: R1000 per nag
  • Naweke @ R800 per nag
  • Mid – week @ R600 per nag

Eenheid 6 (slaap 4 + 2)

  • 2 x En-suite slaapkamers
  • 2 x Enkelbeddens in leefarea
  • Tariewe:
  • 1 Des tot 8 Jan: R2100 per nag
  • Langnaweke en vakansies: R1500 per nag
  • Naweke @ R1200 per nag
  • Mid – week @ R900 per nag

Eenheid 7 (slaap 6)

  • 1 x En-suite slaapkamer
  • 2 x Slaapkamers wat ‘n aparte badkamer deel
  • Tariewe:
  • 1 Des tot 8 Jan: R2800 per nag
  • Langnaweke en vakansies: R2000 per nag
  • Naweke @ R1600 per nag
  • Buite seisoen: R1200 per nag

Eenheid 8 (Slaap 4 + 2)

  • 2 x En-suite slaapkamer
  • 1 Slaapkamer met  ‘n aparte badkamer
  • Tariewe:
  • 1 Des tot 8 Jan: R2100 per nag
  • Langnaweke en vakansies: R1500 per nag
  • Naweke @ R1200 per nag
  • Mid – week @ R900 per nag
  • Desember Besprekings: Minimum van 7 nagte wat Kersfees of Nuwejaar insluit.
  • Besprekings insluitend Kersfees en Nuwe Jaar – minimum van 14 nagte.
  • Tariewe styg  vanaf 15 Januarie 2019.