Dwarswegstrandoord – Vakansieoord -Chalets

Vakansieoord tussen George en Mosselbaai aan die Tuinroete

Dwarswegstrandoord is ‘n vakansieoord naby Groot Brakrivier en is gelee tussen George en Mosselbaai aan die Tuinroete. Hier kan jy kan ontspan in die rustige atmosfeer en jy het direkte toegang tot die strand met sy lang sandstrand. Toegang tot die Oord word gekontroleer om jou veiligheid te verseker.

Selfsorgakkommodasie in Dwarswegstrand naby Groot Brakrivier

Selfsorgakkommodasie is beskikbaar by hierdie oord in Dwarswegstrand naby Groot Brakrivier in die Wes-Kaap in 13 woonstelle en 11 huise. Elke eenheid is gerieflik toegerus en bied DSTV (hotelpakket). As u addisionele kanale wil sien, bring asseblief u eie dekodeerder.

  • Grondvloer (4) en Duplex Woonstelle(5) – Twee slaapkamers, 1 badkamer en ‘n oopplan kombuis/leefarea. Onderdak parkering vir 1 voertuig per eenheid.
  • 2 Slaapkamer Seefront Woonstelle (3) – Een slaapkamer met dubbelbed, badkamer met stort, oopplan kombuis / leefarea en ‘n onderdak braai area met seeuitsig. Onderdak parkering vir 1 voertuig.
  • 3 Slaapkamer Seefront Woonstel (1) – Een slaapkamer met dubbelbed, badkamer met stort, oopplan kombuis / leefarea met ‘n slaapbank en ‘n onderdak braai area met seeuitsig. Onderdak parkering vir 1 voertuig.
  • 5 Slaapkamer Seefront Huise (1) – Twee slaapkamers, 1 badkamer en ‘n oopplan kombuis / leefarea met slaapbank. Onderdak braai area en onderdak parkering vir 1 voertuig.
  • 8 Slaapkamer Seefront Huise (7) – Vier slaapkamers en 2 badkamers (1 slaapkamer met dubbelbed | 2 x slaapkamers met 2 enkelbeddens | 1 slaapkamer met stapelbed) Oopplan kombuis / leefarea. Braai area en onderdak parkering vir 1 voertuig.
  • 6 Slaapkamer Seefront Huise (3) – Drie slaapkamers en 1 badkamer (1 slaapkamer met dubbelbed | 1 x slaapkamer met 2 enkelbeddens | 1 slaapkamer met stapelbed) Oopplan kombuis / leefarea. Onderdak braai area en onderdak parkering vir 1 voertuig.

Verwysingsnommer: 1079

Naam: Dwarswegstrandoord

Dorp: Groot Brakrivier/Dwarswegstrand

Tipe Akkommodasie: Vakansieoord

Uitsig: Seeuitsig

Tariewe: Sien die tariefuiteensetting onder aan bladsy

Kontakbesonderhede:

  • Tel No: 044 879 1010
  • Adres: Dwarswegstrandoord,
  • Dwarswegstrand, Groot Brakrivier, Mosselbaai
Doen navraag per epos

Tariewe Per Nag – Geldig tot 28 Feb 2019:

Laag Seisoen: 10 April tot 22 Junie | 17 Julie tot 29 September

  • Grondvlak en duplex woonstelle (nr 1 – 9 / slaap 5): R625 vir 4 persone | R185 per ekstra persoon
  • Seefront Woonstelle (No7A, 10A & 11A / slaap 2): R615 vir 2 persone
  • Seefront Woonstelle (nr 4A / Slaap 3): R655 vir 2 persone | R185 per ekstra persoon
  • Huise (nr 4 / slaap 5): R777 vir 4 persone | R185 per ekstra persoon
  • Huise (nr 1, 2, 3, 5, 6, 8 en 9) / slaap 8): R777 vir 4 persone | R185 per ekstra persoon
  • Huise (nr 7, 10 & 11 / slaap 6): R857 vir 4 persone R185 per ekstra persoon
  • Kampeerplekke / Seefront (Maks 6 persone): R212 per perseel, 4 persone R75 per ekstra persoon
  • Kampplekke / Nie-Seefront (Maks 6 persone): R192 per perseel, 4 persone R75 per ekstra persoon

Mid seisoen: 1 Maart tot 09 April | 23 Junie tot 16 Julie | 30 September tot 12 Desember | 9 Januarie tot 28 Februarie 2019

  • Grondvlak en duplex woonstelle (nr 1 – 9 / slaap 5): R777 vir 4 persone | R195 per ekstra persoon
  • Seefront Woonstelle (No7A, 10A & 11A / slaap 2): R737 vir 2 persone
  • Seefront Woonstelle (nr 4A / slaap 3): R787 vir 2 persone R195 per ekstra persoon
  • Huise (nr 4 / slaap 5): R929 vir 4 persone | R195 per ekstra persoon
  • Huise (nr 1, 2, 3, 5, 6, 8 en 9) / Slaap 8): R929 vir 4 persone | R195 per ekstra persoon
  • Huise (nr 7, 10 & 11 / slaap 6): R1040 vir 4 persone R195 per ekstra persoon
  • Kampeerplekke / Seefront (Maks 6 persone): R287 per staanplek, 4 persone R80 per ekstra persoon
  • Kampeerplekke / Nie-Seefront (Maks 6 persone): R247 per perseel, 4 persone R80 per ekstra persoon

Paasnaweek: 30 Maart tot 2 April 2018 (gedurende April Skoolvakansies)

  • Grondvlak en duplex woonstelle (nr 1 – 9 / slaap 5): R830 vir 4 persone | R210 per ekstra persoon
  • Seefront Woonstelle (No7A, 10A & 11A / slaap 2): R800 vir 2 persone
  • Seefront Woonstelle (nr 4A / Slaap 3): R850 vir 2 persone R210 per ekstra persoon
  • Huise (nr 4 / slaap 5): R980 vir 4 persone R210 per ekstra persoon
  • Huise (nr 1, 2, 3, 5, 6, 8 en 9) / Slaap 8): R980 vir 4 persone | R210 per ekstra persoon
  • Huise (nr 7, 10 & 11 / slaap 6): R1120 vir 4 persone R210 per ekstra persoon
  • Kampeerplekke / Seefront (Maks 6 persone): R360 per staanplek, 4 persone R120 per ekstra persoon
  • Kampplekke / Nie-Seefront (Maks 6 persone): R310 per perseel, 4 persone R120 per ekstra persoon

Hoë seisoen: 12 Desember 2017 tot 14 Januarie 2018

  • Grondvlak en duplex woonstelle (nr 1 – 9 / slaap 5): R1362 vir 4 persone | R240 per ekstra persoon
  • Seefront Woonstelle (No7A, 10A & 11A / slaap 2): R1226 vir 2 persone
  • Seefront Woonstelle (nr 4A / Slaap 3): R1312 vir 2 persone R240 per ekstra persoon
  • Huise (nr 4 / slaap 5): R1836 vir 4 persone | R240 per ekstra persoon
  • Huise (nr 1, 2, 3, 5, 6, 8 en 9) / Slaap 8): R1836 vir 4 persone | R240 per ekstra persoon
  • Huise (nr 7, 10 & 11 / slaap 6): R2270 vir 4 persone R240 per ekstra persoon
  • Kampeerplekke / Seefront (Maks 6 persone):
    Blok1 – 17 Des tot 26 Des 2018 = R7083 (R787)
    Blok 2 – 26 Des 2018 tot 04 Jan 2019 = R7083 (R787)
  • Kampeerplekke / Nie-Seefront (Maks 6 persone):
    Blok1 – 17 Des tot 26 Des 2018 = R5814 (R646)
    Blok 2 – 26 Des 2018 tot 04 Jan 2019 = R5814 (R646)(Let wel: Hoogseisoen Die kampplek is vir 4 persone. R120 is koste per ekstra persone tot ‘n maksimum van 6 persone per perseel)
  • Spesiale tariewe vir Woonwaklubs en skoolgroepe
  • Weeklikse en Maandelikse tariewe beskikbaar
  • Afslag vir Pensioenarisse en SAOU Lede