Albatros @ Hartenbos

Hartenbos Selfsorg Akkommodasie

Albatros @ Hartenbos is ‘n netjiese selfsorg akkommodasie-eenheid geleë in Tuscan Village sekuriteits kompleks te Seemeeupark Hartenbos. Hierdie grondvloer-eenheid kan tot 5 persone akkommodeer en is toegerus om ‘n rustige en gerieflike verblyf te verseker. Geniet ‘n drankie of ontspan met ‘n boek op die patio voor die eenheid met seeuitsig. Albatros @ Hartenbos is die ideale akkommodasie-eenheid vir toeriste en vakansiegangers opsoek na gerieflike verblyf in Hartenbos.

Hartenbos Vakansieakkommodasie

Of jy nou opsoek is na akkommodasie vir ‘n naweek wegbreek of ‘n langer tydperk in Hartenbos, is Albatros @ Hartenbos die ideale verblyf opsie. Hiervandaan kan jy die area verken met beide Mosselbaai en Hartenbos op jou drumpel. Naburige dorpe soos George, Knysna en Oudtshoorn is almal bereikbaar tussen 50 en 120 kilometers.

Selfsorgakkommodasie in Hartenbos

Albatros @ Hartenbos is ‘n selfsorg-eenheid wat ‘n ooplan leefarea met kombuis met basiese geriewe, 1 slaapkamer met ‘n koningin grootte bed en ‘n dubbelbed bied. Daar is ‘n en-suite badkamer met ‘n stort. Die sofabed in die leefarea is ideal vir ‘n kind. Gaste is welkom om van die braai by die gemeenskaplike braaiarea van die kompleks gebruik te maak, slegs ‘n paar meter van die eenheid af.

Albatros @ Hartenbos bied die volgende:

Linne, Badhanddoeke (bring asseblief eie strandhanddoeke), Platskerm Televisie met vol DSTV, Wi-fi, Snappy Chef, Mikrogolfoond, Messegoed, Breekware, Kroegyskas, Braaifasiliteit by gemeenskaplike braaiarea van die kompleks en parkering voor die eenheid.

  • Geen wasgeriewe nie (maak asseblief gebruik van die wassery in die dorp)
  • Geen troeteldiere
  • Rook asseblief sleg buite
  • Afstand strand toe en Hartenbos Seefront – 2km
  • Afstand Langeberg Mall toe – 1.4 km
  • Afstand na Hartenbos Amfiteater – 2.2 km
  • Afstand na George Lughawe – 29.5 km.

Dorp: Hartenbos

Afstand see toe : 2 Kilometer

Kontak Petty by:

Sel.  071 864 7506 of

Doen navraag per epos

Kameruitleg van Albatros @ Hartenbos:

  • Slaap 4 volwassenes en 1 kind
  • Kamer: 1 Koningin grootte bed plus 1 dubbelbed
  • Sofabed in oopplan leefarea

Tariewe van Albatros @ Hartenbos

Daar is geen minimum aantal nagte verblyf nodig nie. Die eenheid is beskikbaar reg deur die jaar.

  • Buite Seisoen:
    Naweke R 750.00  |  Deur die week (Sondae – Donderdae) R 650.00
  • Hoog Seisoen:
    Naweke: R 1100.00 | Deur die week (Sondae – Donderdae) R 950.00