4 Slaapkamer Vakansiehuis in George met Swembad

Vakansieakkommodasie te huur in George

Hierdie 4 Slaapkamer vakansiehuis met swembad in George huisves ‘n totaal van 8 persone. Die woning is beskikbaar as vakansie akkommodasie reg deur die jaar.

Die huis bied vakansiegangers aan die Tuinroete 4 slaapkamers, 2 vol badkamers, klein sitkamertjie, oopplan sitkamer/eetkamer/kombuis,waskamer, dubbel motorhuis en patio.

Die groot tuin het ‘n swembad vir daardie warm dae.

4 Slaapkamer Vakansiehuis in George met Swembad

Besoek gerus ons webblad as u vakansie akkommodasie in die Tuinroete benodig.

George Selfsorg Akkommodasie