5 Slaper Vakansie Woonstel te Huur in Wilderness

Vakansiewoonstel in Wilderness te huur

Ruim 5 slaper grondvloer woonstel in Wilderness te huur as vakansieakkommodasie reg deur die jaar.

Vakansieakkommodasie word te huur aangebied by hierdie netjiese grondvloer 2 slaapkamer woonstel in Wilderness ongeveer 500m na die see by Flat Rock naby die ou Holiday Inn en 3km na die Wilderness sakekern.

Die woonstel bied ‘n oop plan leefarea/kombuis, 2 slaapkamers en ‘n vol badkamer.

Besoek gerus ons webblad as u vakansie akkommodasie in die Tuinroete benodig.

Wilderness Selfsorg Akkommodasie