Tuinroete Akkommodasie

Ons by Lalakoi is trots om ons eerste Afrikanse webblad te publiseer. Lalakoi is ‘n familiebesigheid en doen vakansieakkommodasie beprekings vir verskeie kliente reeds sedert Mei, 2000.

Gedurende die afgelope jare het ons webblad vakansie akkommodasie besprekings vir duisende besoekers aan die Tuinroete gedoen. Ons kan ook met trots sê dat ons kliente het wat jaar na jaar gebruik maak van ons webblaaie.

Lalakoi nooi enige persoon wat selfsorgakkommodasie wil verhuur om op ons webblad Garden Route Accommodation te registreer en hulle webblad te laai en self te verander soos nodig. Elke eienaar van akkommodasie op ons webblad doen hulle eie besprekings. Geen komissie is betaalbaar nie. Sien hierdie webblad vir tariewe. Akkommodasie wat op http://gardenrouteaccom.co.za geadverteer is sal ook n advertensie op http://tuinroeteakkommodasie.com kry.

mosselbaaihawe in die tuinroete

Vakansieakkommodasie aan die Tuinroete

Indien u op soek is na vakansieakkommodasie aan die Tuinroete het u beslis op die regte webblad afgekom. Ons bied akkommodasie in privaat woonhuise, vakansiewoonstelle en vakansiehuise teen bekostigbare tariewe reg deur die jaar.

Tuinroete Kuslyn

Laai self u akkommodasie op die Lalakoi Publishing Network

Alle akkommodasie wat op hierdie webblad geadverteer word en wat deur ons bemark word, word deur die eienaars wat die akkommodasie aanbied op die webblad gelaai. Ons personeel laai die inligting op hierdie webblad.

botaniese tuine george

tuinroete-kaart